(Print) Use this randomly generated list as your call list when playing the game. There is no need to say the BINGO column name. Place some kind of mark (like an X, a checkmark, a dot, tally mark, etc) on each cell as you announce it, to keep track. You can also cut out each item, place them in a bag and pull words from the bag.
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
Iemand gaan na Tert& Wilco se "cult"
Tertius of Hanno kry ’n girlfriend
Hanno skeer sy baard af
19. Iemand raak swanger
Frankie praat oor damme of korrigeer jou oor beton
Jy doen 'n multi-day hike.
Somari mis 'n kuier weens 'n danskompetisie / Daansskool
Jy breek 'n truce of alliance tydens die Nerf war
Chante maak roomyskoek
Iemand se huis word ge-eend
Lukas bring die kleinste stukkie vleis na 'n braai
Johane korrigeer iemand se taalgebruik
Tertius daag unannounced by jou huis op
25. Anton kla oor die Chinese
Jy eet van Tert se gebakte brood
13. Chante wen ’n golf kompetisie
Chanté kla oor UNISA
Iemand van Maats raak verloof
Virtuel lunch/ koffie/ bubble tea date met die Chinese (M&A)
Tertius praat sy mond verby (verklap 'n geheim)
Iemand gaan koffie in China by M & A
Johané dreig om jou te steek
31. Iemand kry 'n nuwe werk
Ruwan en Somari teken die vloek-kontrak
Iemand lees ELKE boombordjie op 'n hike hardop
Iemand word ge-add op die Maats WhatsApp-groep
Maats kuier na 00:00
7. Jy koop ’n nuwe bordspeeletjie
Willie kyk league tydens Rekbie
Wilco reël 'n hike
Maats kuier en almal op Maats is daar (M& A online)
Lene reël vir ons ’n netbal-event
Willie sit op poefstoel of hoek by Re:Ministry weg