(Print) Use this randomly generated list as your call list when playing the game. There is no need to say the BINGO column name. Place some kind of mark (like an X, a checkmark, a dot, tally mark, etc) on each cell as you announce it, to keep track. You can also cut out each item, place them in a bag and pull words from the bag.
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
Jy breek 'n truce of alliance tydens die Nerf war
Somari mis 'n kuier weens 'n danskompetisie
Lukas bring die kleinste stukkie vleis na 'n braai
Johané dreig om jou te steek
Iemand se huis word ge-eend
Tertius praat sy mond verby (verklap 'n geheim)
Jy koop ’n nuwe bordspeeletjie
Cecil hardloop kaalgat in die straat af
Chanté kla oor UNISA
Tertius daag unannounced by jou huis op
Iemand raak swanger
Iemand gaan na Tert& Wilco se cult
Maats kuier en almal op Maats is daar (M& A online)
Willie kyk league tydens Rekbie
Chante wen ’n golf kompetisie
Wilco reël 'n hike
Johane korrigeer iemand se taalgebruik
Virtuel lunch/ koffie/ bubble tea date met die Chinese (M&A)
Iemand kla oor Tert se spelling
Jy doen 'n multi-day hike.
Frankie praat oor damme of korrigeer jou oor beton
Iemand stamp hulle kar
Tertius of Hanno kry ’n girlfriend
Chante maak roomyskoek
Jy eet van Tert se gebakte brood
Iemand kry 'n nuwe werk
Iemand word ge-add op die Maats WhatsApp-groep
Iemand lees ELKE boombordjie op 'n hike hardop
Lene reël vir ons ’n netbal-event
Hanno skeer sy baard af
Maats kuier na 00:00
Iemand gaan koffie in China by M & A
Ruwan of Somari se n woord op die vloek-kontrak
Anton kla oor die Chinese
Willie jaag iemand van sy poefstoel of hoek by Re:Ministry weg