KalkoenGewilde disvirAmerkaanse"Thanksgiving" feesKersliedereLiedere watgedurendeDesembergesing wordVredevorsEen van diebenamingsvir JesusvolgensJesajaRagabBedenklikevrou inJesus sestamboomKersboomDie meeste huise heteen waarondergeskenke geplaasword naby aanKersdag / OuKersaandWysemanneHulle hetvan vergekomMelk enKoekiesWord aanKersvadervoorgesitKlappersMaakgeraas enhonde seore seerKoningHerodusJoodseheersertydens Jesusse geboorteStilleNagGewildstekersliedKeiserAugustusRoemeinseHeersertydens Jesusse geboorteJudeaLandstreekwaarheen Jesusse ouers moesgaan omingeskryf tewordSomerKersfeesKoos duPlessis sekersliedRudolfRendiermet 'nrooi neus"Mistletoe"As mensehieronderstaan, moethulle mekaarsoen"WhiteChristmas"BongCrosby segewildeKersliedNoordpoolDie manmet dierooi pakwoon hierLig virdiewêreldTema van2020 seKerssangdiensDoekpoedingTradisionelenageregEgiptePlekwaarheenJosef sygesingeneem hetKerskousDit handvoor diekaggelSneeuDie kanshiervoor inRustenburgis skraalEngelGabrielBoodskapperaan Maria"EreaanGod"Die engelese woordeaan dieherdersBetlehemSterDieplekaanwyser/ bo aan diekersboomRutBoas se vrou/ KoningDawid seOumaMaria& JosefJesusseouersDonkieDier waaropMaria enJesus geryhetKersvaderMan metdie rooipak en witbaardGoudWierooken MirreGeskenkeaanJesusKalkoenGewilde disvirAmerkaanse"Thanksgiving" feesKersliedereLiedere watgedurendeDesembergesing wordVredevorsEen van diebenamingsvir JesusvolgensJesajaRagabBedenklikevrou inJesus sestamboomKersboomDie meeste huise heteen waarondergeskenke geplaasword naby aanKersdag / OuKersaandWysemanneHulle hetvan vergekomMelk enKoekiesWord aanKersvadervoorgesitKlappersMaakgeraas enhonde seore seerKoningHerodusJoodseheersertydens Jesusse geboorteStilleNagGewildstekersliedKeiserAugustusRoemeinseHeersertydens Jesusse geboorteJudeaLandstreekwaarheen Jesusse ouers moesgaan omingeskryf tewordSomerKersfeesKoos duPlessis sekersliedRudolfRendiermet 'nrooi neus"Mistletoe"As mensehieronderstaan, moethulle mekaarsoen"WhiteChristmas"BongCrosby segewildeKersliedNoordpoolDie manmet dierooi pakwoon hierLig virdiewêreldTema van2020 seKerssangdiensDoekpoedingTradisionelenageregEgiptePlekwaarheenJosef sygesingeneem hetKerskousDit handvoor diekaggelSneeuDie kanshiervoor inRustenburgis skraalEngelGabrielBoodskapperaan Maria"EreaanGod"Die engelese woordeaan dieherdersBetlehemSterDieplekaanwyser/ bo aan diekersboomRutBoas se vrou/ KoningDawid seOumaMaria& JosefJesusseouersDonkieDier waaropMaria enJesus geryhetKersvaderMan metdie rooipak en witbaardGoudWierooken MirreGeskenkeaanJesus

Senior lidmate Kersete - Call List

(Print) Use this randomly generated list as your call list when playing the game. There is no need to say the BINGO column name. Place some kind of mark (like an X, a checkmark, a dot, tally mark, etc) on each cell as you announce it, to keep track. You can also cut out each item, place them in a bag and pull words from the bag.


1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
  1. Gewilde dis vir Amerkaanse "Thanks giving" fees
    Kalkoen
  2. Liedere wat gedurende Desember gesing word
    Kersliedere
  3. Een van die benamings vir Jesus volgens Jesaja
    Vredevors
  4. Bedenklike vrou in Jesus se stamboom
    Ragab
  5. Die meeste huise het een waaronder geskenke geplaas word naby aan Kersdag / Ou Kersaand
    Kersboom
  6. Hulle het van ver gekom
    Wyse manne
  7. Word aan Kersvader voorgesit
    Melk en Koekies
  8. Maak geraas en honde se ore seer
    Klappers
  9. Joodse heerser tydens Jesus se geboorte
    Koning Herodus
  10. Gewildste kerslied
    Stille Nag
  11. Roemeinse Heerser tydens Jesus se geboorte
    Keiser Augustus
  12. Landstreek waarheen Jesus se ouers moes gaan om ingeskryf te word
    Judea
  13. Koos du Plessis se kerslied
    Somer Kersfees
  14. Rendier met 'n rooi neus
    Rudolf
  15. As mense hieronder staan, moet hulle mekaar soen
    "Mistletoe"
  16. Bong Crosby se gewilde Kerslied
    "White Christmas"
  17. Die man met die rooi pak woon hier
    Noordpool
  18. Tema van 2020 se Kerssangdiens
    Lig vir die wêreld
  19. Tradisionele nagereg
    Doekpoeding
  20. Plek waarheen Josef sy gesin geneem het
    Egipte
  21. Dit hand voor die kaggel
    Kerskous
  22. Die kans hiervoor in Rustenburg is skraal
    Sneeu
  23. Boodskapper aan Maria
    Engel Gabriel
  24. Die engele se woorde aan die herders
    "Ere aan God"
  25. Die plekaanwyser / bo aan die kersboom
    Betlehem Ster
  26. Boas se vrou / Koning Dawid se Ouma
    Rut
  27. Jesus se ouers
    Maria & Josef
  28. Dier waarop Maria en Jesus gery het
    Donkie
  29. Man met die rooi pak en wit baard
    Kersvader
  30. Geskenke aan Jesus
    Goud Wierook en Mirre