(Print) Use this randomly generated list as your call list when playing the game. There is no need to say the BINGO column name. Place some kind of mark (like an X, a checkmark, a dot, tally mark, etc) on each cell as you announce it, to keep track. You can also cut out each item, place them in a bag and pull words from the bag.
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
Boas se vrou / Koning Dawid se Ouma
Rut
Dier waarop Maria en Jesus gery het
Donkie
Tradisionele nagereg
Doekpoeding
Een van die benamings vir Jesus volgens Jesaja
Vredevors
Bedenklike vrou in Jesus se stamboom
Ragab
Koos du Plessis se kerslied
Somer Kersfees
Boodskapper aan Maria
Engel Gabriel
Liedere wat gedurende Desember gesing word
Kersliedere
Maak geraas en honde se ore seer
Klappers
Landstreek waarheen Jesus se ouers moes gaan om ingeskryf te word
Judea
Man met die rooi pak en wit baard
Kersvader
Hulle het van ver gekom
Wyse manne
Bong Crosby se gewilde Kerslied
"White Christmas"
Geskenke aan Jesus
Goud Wierook en Mirre
Die plekaanwyser / bo aan die kersboom
Betlehem Ster
Rendier met 'n rooi neus
Rudolf
Plek waarheen Josef sy gesin geneem het
Egipte
Die engele se woorde aan die herders
"Ere aan God"
Word aan Kersvader voorgesit
Melk en Koekies
Dit hand voor die kaggel
Kerskous
As mense hieronder staan, moet hulle mekaar soen
"Mistletoe"
Joodse heerser tydens Jesus se geboorte
Koning Herodus
Die meeste huise het een waaronder geskenke geplaas word naby aan Kersdag / Ou Kersaand
Kersboom
Jesus se ouers
Maria & Josef
Gewilde dis vir Amerkaanse "Thanks giving" fees
Kalkoen
Die kans hiervoor in Rustenburg is skraal
Sneeu
Gewildste kerslied
Stille Nag
Tema van 2020 se Kerssangdiens
Lig vir die wêreld
Roemeinse Heerser tydens Jesus se geboorte
Keiser Augustus