(Print) Use this randomly generated list as your call list when playing the game. There is no need to say the BINGO column name. Place some kind of mark (like an X, a checkmark, a dot, tally mark, etc) on each cell as you announce it, to keep track. You can also cut out each item, place them in a bag and pull words from the bag.
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
Direkte rede:
Die meisie se dat sy 25 sinne kan skryf.
Lydednde vorm:
Die kind eet al sy groente.
Toekomende tyd:
Ek is reg om my toets te skryf
Indrekte rede: Die juffrou vra:"Susan, speel jy sokker?"
Indirekte rede: Claire se:"Ek kan goeie punte kry."
verlede tyd:
Ons is by Mcdonalds vir aandete.
Direkte rede: Die seuntjie se dat hy al sy groente eet.
Verlede tyd:
Ek kan goeie punte kry.
Toekomende tyd:
Die kind eet al sy groente .
Toekomende tyd: Ek kan 25 sinne skryf.
Direkte rede: susan se dat sy sokker speel.
Verlede tyd: Alex kan al die feite onthou.
Indirekte rede:
Die suentjie se:"Ek eet al my groente."
Direkte rede:
Alex se dat hy al die feite kan onthou.
Indirekte rede: Alex se:"Ek kan al die feite onthou."
Toekomende tyd:
Ek kan goeie punte kry.
Toekomende tyd:
Ons is by Mcdonalds vir aandete
Verlede tyd:
Ek speel sokker
Bedrywnde vorm:
Ek kan goeie punte kry.
Indirekte rede:
Die meisie se:"Ek kan 25 sinne skryf."
Direkte rede: Simon se dat hy reg is om sy toets te skryf.
Toekomende tyd:
Alex kan al die feite onthou.
Verlede tyd:
Ek kan 25 sinne skryf.
Lydndede vorm: Ek skryf my toets
Toekomende tyd:
Ek speel sokker
Verlede tyd:Ek is reg om my toets te skryf
Verlede tyd:
Die kind eet al sy groente..
Indirekte rede: Simon se:"Ek is reg om my toets te skryf."
Dirkete rede: Claire se dat sy goeie punte kan kry
Indierkete rede: die kinders vra:"Eet ons Mcdonalds vir aandete?"
Bedrywende vorm:
Ek speel sokke
Lydende vorm:
Ek kan 25 sinne skryf.
Direkte rede: My Ma se dat ons vanaand mcdonalds vir aandete eet.