(Print) Use this randomly generated list as your call list when playing the game. There is no need to say the BINGO column name. Place some kind of mark (like an X, a checkmark, a dot, tally mark, etc) on each cell as you announce it, to keep track. You can also cut out each item, place them in a bag and pull words from the bag.
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
Langer as 40 weke swanger
Kan nog al die woorde van Saai die Waatlemoen onthou
‘n Groen Nommer
Verdwaal oppad oeievaartee toe
Meer as ‘n uur gereis om oeievaartee by te woon
Het reeds kleinkinders
‘n Familie-verwantskap aan Salomé
Free!
‘n Covid-baba gehad (gemaak of gebore in covid)
Die middel-kind
Kinders wat met meer as 10jr van mekaar verskil
Het ‘n prem-baba gehad (voor 37 weke gebore)
Die enigste kind
Natuurlik geboorte geskenk
‘n Nood-keiser gehad
Twee onder twee jaar oud gehad
Geborsvoed
Het twee of meer kinders
Gebottelvoed
Het ‘n seun
Werk saam Salomé (tans / verlede)
‘n Tweeling (of meer) / is een van ‘n tweeling (of meer)