(Print) Use this randomly generated list as your call list when playing the game. There is no need to say the BINGO column name. Place some kind of mark (like an X, a checkmark, a dot, tally mark, etc) on each cell as you announce it, to keep track. You can also cut out each item, place them in a bag and pull words from the bag.
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
Namibiese PV-kinders doen 'n vreemde dans
Oom Willie het 'n issue oor die kleredrag van 'n PV tydens die dinee
Onpraktiese naamkaartjies
'n Tannie maak 'n issue oor die lengte van 'n PV-dogter se romp.
Daar is te min kos vir 'n ete
Karin gee erkenning vir kinders wat meer as een Selfbehoud gedoen het
Tegniese probleem met 'n laptop, projektor of klank
Shaun het iets in Comic Sans geprint
Overcomplicated indelings/roosters (spanne, lokale ens.)
Shaun sê "informele drag"
Vlagseremonie met "militêre" driltegniek
Die kampraad het spesiale kleredrag wat net hulle dra
Tydens 'n seremonie, moet almal hulle warm klere uittrek
Oom Willie dra 'n cartoon-das na die dinee
Iemand van die Kaap het 'n issue oor pap
Shaun gebruik die veldkornette om manual labour te doen
Daar is 'n issue oor PV-seuns se taalgebruik
Shaun probeer impress deur baie groot Afrikaanse woorde te gebruik
Deurmekaarspul oor watse klere die kamp moet dra
'n PV-seun met lang hare/baard daag op, en niemand weet hoe om dit te hanteer nie.
Almal kry 'n gedrukte, personalised bundel (met naam op ten minste)
Iemand sê: "Koring van die kaf te skei"
Vrystaat kinders begin die Doringkloof-lied sing
Offisiere is ongemaklik met hoe/waar hulle opskep/eet vir etes.