As dit 'n slang was het dit jou gepik Die dam onder die eend uitruk Daar is 'n slang in die gras Die appel val nie ver van die boom af nie Vol jakkalsstreke Klein muisies het groot ore Die aap kom uit die mou Woorde uit iemand se mond haal Jy het jou woorde ingesluk Hy sal nie 'n vlieg kwaad doen nie Soos water op 'n eend se rug Jy is te groot vir jou skoene Die kraaie gaap Hy kon slange vang Elke huis het sy kruis Haar kop is vol muisneste As die muis dik is, is die meel bitter 'n Wit olifant Ek het 'n appeltjie met jou te skil Die aapstuipe kry Die bobbejaan agter die bult gaan haal My hart sak tot in my skoene Jy lei iemand om die bos Jakkals prys sy eie stert As dit 'n slang was het dit jou gepik Die dam onder die eend uitruk Daar is 'n slang in die gras Die appel val nie ver van die boom af nie Vol jakkalsstreke Klein muisies het groot ore Die aap kom uit die mou Woorde uit iemand se mond haal Jy het jou woorde ingesluk Hy sal nie 'n vlieg kwaad doen nie Soos water op 'n eend se rug Jy is te groot vir jou skoene Die kraaie gaap Hy kon slange vang Elke huis het sy kruis Haar kop is vol muisneste As die muis dik is, is die meel bitter 'n Wit olifant Ek het 'n appeltjie met jou te skil Die aapstuipe kry Die bobbejaan agter die bult gaan haal My hart sak tot in my skoene Jy lei iemand om die bos Jakkals prys sy eie stert
(Print) Use this randomly generated list as your call list when playing the game. Place some kind of mark (like an X, a checkmark, a dot, tally mark, etc) on each cell as you announce it, to keep track. You can also cut out each item, place them in a bag and pull words from the bag.
N-As dit 'n slang was het dit jou gepik
G-Die dam onder die eend uitruk
I-Daar is 'n slang in die gras
G-Die appel val nie ver van die boom af nie
O-Vol jakkalsstreke
B-Klein muisies het groot ore
B-Die aap kom uit die mou
O-Woorde uit iemand se mond haal
O-Jy het jou woorde ingesluk
N-Hy sal nie 'n vlieg kwaad doen nie
I-Soos water op 'n eend se rug
O-Jy is te groot vir jou skoene
B-Die kraaie gaap
G-Hy kon slange vang
B-Elke huis het sy kruis
O-Haar kop is vol muisneste
G-As die muis dik is, is die meel bitter
N-'n Wit olifant
B-Ek het 'n appeltjie met jou te skil
G-Die aapstuipe kry
I-Die bobbejaan agter die bult gaan haal
I-My hart sak tot in my skoene
N-Jy lei iemand om die bos
I-Jakkals prys sy eie stert