(Print) Use this randomly generated list as your call list when playing the game. There is no need to say the BINGO column name. Place some kind of mark (like an X, a checkmark, a dot, tally mark, etc) on each cell as you announce it, to keep track. You can also cut out each item, place them in a bag and pull words from the bag.
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
'n Skildery van Toetankamen wat op sy strydwa oorlog toe gaan
Meer as 3500 voorwerpe.
Hy was in die Vallei van die Konings begrawe
Toetankamen was in 1922 ontdek.
Een van Toetankamen se beddens.
Uit goud en ander metale gemaak.
'n Bordspel van ivoor gemaak
'n Soliede goue masker wat na sy dood van Toetankamen gemaak is.
Die grafkelder was 3000 jaar lank verseel.
'n Nekrus wat in plaas van 'n kussing gebruik is.
Om te leer van die lewens van antieke farao's.
Howard het 8 jaar lank gesoek.
Toetankamen was 18 jaar oud toe hy gesterf het.
Argeoloog wat ontdek het, is Howard Carter.
'n Standbeeld van 'n afgod om die koning te bewaak.
Hy het 'n gebreekte been gehad wat 'n infeksie gemaak het.