This bingo card has 72 words: Free!, Ek hou nie van Mushrooms, Ek hou nie van "green peppers" nie, Ek hou nie van komkommer gegeurde drinkgoed, Ek hou nie van Enige blou drink ding., My grootste vrees is motte, My grootste vrees is springkanne, My grootste vrees is paddas, Ek kon/kan nogsteeds klavier/klawerbord speel, As ek gratis kan reis, sal ek Griekeland toe gaan, As ek gratis kan reis, sal ek Switserland toe gaan, As ek gratis kan reis, sal ek Fraser Island (Australië) toe gaan, As ek gratis kan reis, sal ek Phuket toe gaan, As ek gratis kan reis, sal ek Maldives toe gaan, Ek het " Journey to the centre of the earth (Brendan Fraser)" meer as 3 keer al gekyk, Ek het "White Chicks" meer as 3 keer al gekyk, Ek het "Robin Hood - Prince of Thieves" meer as 3 keer al gekyk, Ek het "Miss Congeniality" meer as 3 keer al gekyk, Ek het "Semi Soet" meer as 3 keer al gekyk, My 1ste troeteldier was `n German Shepard - "Bruno", My 1ste troeteldier was `n Poodle - "Whiskey", My 1ste troeteldier was `n Pitbull - "Shrek", My 1ste troeteldier was `n kat - "Silverster", My 1ste troeteldier was `n Great dane hond - "Obi", My 1ste troeteldier was `n wit kat - "Piet", My 1ste troeteldier was `n hond (mix breed tussen Jack Russel en Fox terrier) - "Spyker", My 1ste troeteldier was `n hamster - "Cocoa", My 1ste troeteldier was `n budjie (voëltjie) - "Polie", My 1ste troeteldier was `n Poodle - "Lisa", My 1ste troeteldier was `n Pekingese(hond) - "Dozer", My gunsteling kleur is geel, My gunsteling kleur is navy, My gunsteling kleur is grys, My gunsteling versnappering "snack" is "Nik Naks", My vreemdste verjaarsdag /kersfeesgeskenk was onderklere toe ek `n kind was, My vreemdste verjaarsdag /kersfeesgeskenk was `n grassnyer, My vreemdste verjaarsdag /kersfeesgeskenk was `n avo keeper, My vreemdste verjaarsdag /kersfeesgeskenk was `n powerbank, My vreemdste verjaarsdag /kersfeesgeskenk was `n groot jar gherkins, My vreemdste verjaarsdag geskenk was pynpille (by `n wegbreek), My vreemdste verjaarsdag /kersfeesgeskenk was `n potbrood, "Let me love you - DJ Snake" liedjie is op herhaal in my motor, "Lenteblomme - Bok van Blerk" liedjie is op herhaal in my motor, "Te laat deur Zaan Sonnekus" liedjie is op herhaal in my motor, "Zach Williams- Wait for me" liedjie is op herhaal in my motor, "Hemel op Tafelberg - Spoegwolf / Kurt Darren" liedjie is op herhaal in my motor, Ek "trek my bra uit " heel 1ste wanneer ek by die huis kom na werk, Ek "trek my skoene uit " heel 1ste wanneer ek by die huis kom na werk, My "go to" vir middagete by werk is Sandwich Baron wrap/toastie, My "go to" vir middagete by werk is "Noodles" (vinnig), My droom kar is `n "Ford Mustang 1967", My droom kar is `n "Dodge Ram", My droom kar is `n "Nissan Skyline R34", My droom kar is `n "Bugatti", My droom kar is `n "Dodge Challenger SRT", My droom kar is `n "iZUZU MUX", My droom kar is `n "Audi RS3", Ek het gehuil tydens "Titanic"(fliek), Ek het gehuil tydens "Passion of the Christ"(fliek), Ek het gehuil tydens "Hatchiko "(fliek), Ek het gehuil tydens "Me before you "(fliek), Ek het Protea kleure in Boogskiet, Ek is baie lief vir plante en tuinmaak., Ek was twee keer in Graad 1...hahahaha, Ek het provinsiaal korfbal gespeel, Ek is met 2 duime aan 1 hand gebore, Ek hou daarvan om hard rock/heavy metal te luister as ek nie lekker voel nie., My nooiensvan is "van den Berg", Watter dame het groen oë, My verjaarsdag is in September, My van begin met die letter "W" and My verjaarsdag is die "24ste" (dag).
Voortrekker Bingo | Ken Mekaar Bingo | Ken Mekaar Bingo | Afrikaans | Afrikaans
Share this URL with your players:
For more control of your online game, create a clone of this card first.
Learn how to conduct a bingo game.
With players vying for a you'll have to call about __ items before someone wins. There's a __% chance that a lucky player would win after calling __ items.
Tip: If you want your game to last longer (on average), add more unique words/images to it.