(Print) Use this randomly generated list as your call list when playing the game. There is no need to say the BINGO column name. Place some kind of mark (like an X, a checkmark, a dot, tally mark, etc) on each cell as you announce it, to keep track. You can also cut out each item, place them in a bag and pull words from the bag.
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66
67
68
69
70
71
72
Ek was twee keer in Graad 1...hahahaha
My droom kar is `n "Dodge Challenger SRT"
"Hemel op Tafelberg - Spoegwolf / Kurt Darren" liedjie is op herhaal in my motor
My 1ste troeteldier was `n Poodle - "Lisa"
Ek "trek my bra uit " heel 1ste wanneer ek by die huis kom na werk
My grootste vrees is motte
My droom kar is `n "Ford Mustang 1967"
Ek het "Miss Congeniality" meer as 3 keer al gekyk
As ek gratis kan reis, sal ek Phuket toe gaan
My vreemdste verjaarsdag /kersfeesgeskenk was `n grassnyer
My 1ste troeteldier was `n Poodle - "Whiskey"
My 1ste troeteldier was `n wit kat - "Piet"
My verjaarsdag is in September
As ek gratis kan reis, sal ek Fraser Island (Australië) toe gaan
My droom kar is `n "Nissan Skyline R34"
Ek hou nie van "green peppers" nie
Ek hou daarvan om hard rock/heavy metal te luister as ek nie lekker voel nie.
My verjaarsdag is die "24ste" (dag)
"Let me love you - DJ Snake" liedjie is op herhaal in my motor
"Te laat deur Zaan Sonnekus" liedjie is op herhaal in my motor
"Zach Williams- Wait for me" liedjie is op herhaal in my motor
My droom kar is `n "Audi RS3"
Ek het gehuil tydens "Passion of the Christ"(fliek)
My vreemdste verjaarsdag /kersfeesgeskenk was onderklere toe ek `n kind was
Ek kon/kan nogsteeds klavier/klawerbord speel
Ek het gehuil tydens "Titanic"(fliek)
Ek hou nie van Enige blou drink ding.
Ek "trek my skoene uit " heel 1ste wanneer ek by die huis kom na werk
As ek gratis kan reis, sal ek Maldives toe gaan
My vreemdste verjaarsdag geskenk was pynpille (by `n wegbreek)
My van begin met die letter "W"
My grootste vrees is springkanne
Ek het "White Chicks" meer as 3 keer al gekyk
Ek is met 2 duime aan 1 hand gebore
My 1ste troeteldier was `n hond (mix breed tussen Jack Russel en Fox terrier) - "Spyker"
Free!
My 1ste troeteldier was `n Pekingese(hond) - "Dozer"
My vreemdste verjaarsdag /kersfeesgeskenk was `n potbrood
My 1ste troeteldier was `n hamster - "Cocoa"
My droom kar is `n "Bugatti"
Ek is baie lief vir plante en tuinmaak.
Ek het gehuil tydens "Hatchiko "(fliek)
Ek het provinsiaal korfbal gespeel
My 1ste troeteldier was `n Great dane hond - "Obi"
My 1ste troeteldier was `n Pitbull - "Shrek"
My "go to" vir middagete by werk is "Noodles" (vinnig)
"Lenteblomme - Bok van Blerk" liedjie is op herhaal in my motor
My gunsteling kleur is geel
My droom kar is `n "Dodge Ram"
My vreemdste verjaarsdag /kersfeesgeskenk was `n powerbank
My vreemdste verjaarsdag /kersfeesgeskenk was `n groot jar gherkins
My gunsteling kleur is grys
As ek gratis kan reis, sal ek Griekeland toe gaan
My droom kar is `n "iZUZU MUX"
My 1ste troeteldier was `n German Shepard - "Bruno"
My gunsteling kleur is navy
Ek hou nie van komkommer gegeurde drinkgoed
Ek het gehuil tydens "Me before you "(fliek)
My vreemdste verjaarsdag /kersfeesgeskenk was `n avo keeper
Ek het "Semi Soet" meer as 3 keer al gekyk
Ek het Protea kleure in Boogskiet
My grootste vrees is paddas
Watter dame het groen oë
Ek het "Robin Hood - Prince of Thieves" meer as 3 keer al gekyk
My 1ste troeteldier was `n budjie (voëltjie) - "Polie"
My "go to" vir middagete by werk is Sandwich Baron wrap/toastie
My nooiensvan is "van den Berg"
Ek hou nie van Mushrooms
Ek het " Journey to the centre of the earth (Brendan Fraser)" meer as 3 keer al gekyk
My 1ste troeteldier was `n kat - "Silverster"
As ek gratis kan reis, sal ek Switserland toe gaan