This bingo card has a free space and 24 words: Daar loop die nuwe Springbokkaptein wat die keurders gekies het., Dit is die trop leeus waarvan die gids gepraat het., Die veearts help die klein katjie waarvan die poot beseer is., Sy is die meisie van wie ek jou gister vertel het., Usain Bolt is die man wat die rekord gebreek het., Die kleuterjie wie se hare getrek word, skree kliphard., Dale Steyn wie se boulgemiddeld baie laag is, is die beste bouler in die wereld., Die verkeerskonstabel met wie my pa praat, is regverdig., Die tennisraket waarmee ek die wedstyd gewen het, het gebreek., Hier is die huiswerk wat my vriendin vir my voltooi het., Die rugbyspeler is kwaad vir die skeidsregter wat voor hom ingehardloop het., Die grot wat deur die Parkeraad gesluit is, is bo in die berg., Dit is die modelvliegtuig waaraan my pa lank gewerk het., Jannie wat sy rug in Saterdag se wedstryd beseer het, moet vir drie weke in die bed bly., Die brandweerman met wie die tannie praat, lyk bekommerd., Peter wat die plante natgooi, staan in die tuin., Die man wie se tande deur sy buurman uitgeslaan is, het nou valstande., Die vrou wie se man graag braai, kyk ook rugby., Die man wie se besigheid goed bestuur word, gee vir baie mense werk., Die meisie vir wie ek blomme en sjokolade wil koop, is in my klas., Die krieketkolf waarvan die handvatsel gebreek het was nuut., Die hanslam wat ek grootgemaak het, is deur 'n jakkals gevang., Die vragmotor wat langs die N12 staan, is stukkend. and Die mes waarmee ek die biltong sny, is stomp..
Derde Genre | Festive Pharmacy Bingo | Pookies BINGO | Afrikaans Taal hersiening | Senior lidmate Kersete
Share this URL with your players:
For more control of your online game, create a clone of this card first.
Learn how to conduct a bingo game.
With players vying for a you'll have to call about __ items before someone wins. There's a __% chance that a lucky player would win after calling __ items.
Tip: If you want your game to last longer (on average), add more unique words/images to it.