Dale Steyn wie seboulgemiddeldbaie laag is, is diebeste bouler in diewereld.Hier is diehuiswerk watmy vriendin virmy voltooi het.Die kleuterjiewie se haregetrek word,skree kliphard.Die grot watdeur dieParkeraadgesluit is, isbo in die berg.Die vrou wiese mangraag braai,kyk ookrugby.Dieverkeerskonstabelmet wie my papraat, is regverdig.Die vragmotorwat langs dieN12 staan, isstukkend.Die man wie setande deur sybuurmanuitgeslaan is,het nouvalstande.Peter wat dieplantenatgooi,staan in dietuin.Jannie wat sy rugin Saterdag sewedstryd beseerhet, moet vir drieweke in die bedbly.Die meswaarmee ekdie biltongsny, isstomp.Die meisie virwie ek blommeen sjokoladewil koop, is inmy klas.Usain Bolt isdie man watdie rekordgebreek het.Sy is diemeisie vanwie ek jougister vertelhet.Dit is diemodelvliegtuigwaaraan mypa lankgewerk het.Diebrandweermanmet wie dietannie praat, lykbekommerd.Dit is die tropleeuswaarvan diegids gepraathet.Die krieketkolfwaarvan diehandvatselgebreek hetwas nuut.Daar loop dienuweSpringbokkapteinwat die keurdersgekies het.Die hanslamwat ekgrootgemaakhet, is deur 'njakkals gevang.Die man wie sebesigheid goedbestuur word,gee vir baiemense werk.Die veeartshelp die kleinkatjie waarvandie pootbeseer is.Die rugbyspeleris kwaad vir dieskeidsregterwat voor homingehardloophet.Die tennisraketwaarmee ekdie wedstydgewen het, hetgebreek.Dale Steyn wie seboulgemiddeldbaie laag is, is diebeste bouler in diewereld.Hier is diehuiswerk watmy vriendin virmy voltooi het.Die kleuterjiewie se haregetrek word,skree kliphard.Die grot watdeur dieParkeraadgesluit is, isbo in die berg.Die vrou wiese mangraag braai,kyk ookrugby.Dieverkeerskonstabelmet wie my papraat, is regverdig.Die vragmotorwat langs dieN12 staan, isstukkend.Die man wie setande deur sybuurmanuitgeslaan is,het nouvalstande.Peter wat dieplantenatgooi,staan in dietuin.Jannie wat sy rugin Saterdag sewedstryd beseerhet, moet vir drieweke in die bedbly.Die meswaarmee ekdie biltongsny, isstomp.Die meisie virwie ek blommeen sjokoladewil koop, is inmy klas.Usain Bolt isdie man watdie rekordgebreek het.Sy is diemeisie vanwie ek jougister vertelhet.Dit is diemodelvliegtuigwaaraan mypa lankgewerk het.Diebrandweermanmet wie dietannie praat, lykbekommerd.Dit is die tropleeuswaarvan diegids gepraathet.Die krieketkolfwaarvan diehandvatselgebreek hetwas nuut.Daar loop dienuweSpringbokkapteinwat die keurdersgekies het.Die hanslamwat ekgrootgemaakhet, is deur 'njakkals gevang.Die man wie sebesigheid goedbestuur word,gee vir baiemense werk.Die veeartshelp die kleinkatjie waarvandie pootbeseer is.Die rugbyspeleris kwaad vir dieskeidsregterwat voor homingehardloophet.Die tennisraketwaarmee ekdie wedstydgewen het, hetgebreek.

Betreklike voornaamwoorde - Call List

(Print) Use this randomly generated list as your call list when playing the game. There is no need to say the BINGO column name. Place some kind of mark (like an X, a checkmark, a dot, tally mark, etc) on each cell as you announce it, to keep track. You can also cut out each item, place them in a bag and pull words from the bag.


1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
  1. Dale Steyn wie se boulgemiddeld baie laag is, is die beste bouler in die wereld.
  2. Hier is die huiswerk wat my vriendin vir my voltooi het.
  3. Die kleuterjie wie se hare getrek word, skree kliphard.
  4. Die grot wat deur die Parkeraad gesluit is, is bo in die berg.
  5. Die vrou wie se man graag braai, kyk ook rugby.
  6. Die verkeerskonstabel met wie my pa praat, is regverdig.
  7. Die vragmotor wat langs die N12 staan, is stukkend.
  8. Die man wie se tande deur sy buurman uitgeslaan is, het nou valstande.
  9. Peter wat die plante natgooi, staan in die tuin.
  10. Jannie wat sy rug in Saterdag se wedstryd beseer het, moet vir drie weke in die bed bly.
  11. Die mes waarmee ek die biltong sny, is stomp.
  12. Die meisie vir wie ek blomme en sjokolade wil koop, is in my klas.
  13. Usain Bolt is die man wat die rekord gebreek het.
  14. Sy is die meisie van wie ek jou gister vertel het.
  15. Dit is die modelvliegtuig waaraan my pa lank gewerk het.
  16. Die brandweerman met wie die tannie praat, lyk bekommerd.
  17. Dit is die trop leeus waarvan die gids gepraat het.
  18. Die krieketkolf waarvan die handvatsel gebreek het was nuut.
  19. Daar loop die nuwe Springbokkaptein wat die keurders gekies het.
  20. Die hanslam wat ek grootgemaak het, is deur 'n jakkals gevang.
  21. Die man wie se besigheid goed bestuur word, gee vir baie mense werk.
  22. Die veearts help die klein katjie waarvan die poot beseer is.
  23. Die rugbyspeler is kwaad vir die skeidsregter wat voor hom ingehardloop het.
  24. Die tennisraket waarmee ek die wedstyd gewen het, het gebreek.