(Print) Use this randomly generated list as your call list when playing the game. There is no need to say the BINGO column name. Place some kind of mark (like an X, a checkmark, a dot, tally mark, etc) on each cell as you announce it, to keep track. You can also cut out each item, place them in a bag and pull words from the bag.
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
8.
Vra die persoon regs van jou wat is hulle gunsteling stokperdjie
5.
Vertel ons van jou eerste soen en met wie dit was
12.
Raai die persoon aan jou linker en regterkant se ouderdom
10.
Verduidelik vir die persoon oorkant jou hoe jou troukoek gelyk het
14.
Beskryf die tipe werk wat jy gedoen het.
7.
Vertel hoe jy verloof geraak het
1.
Gee 'n kompliment vir die persoon links van jou
13.
Watse kleur was jou hare as kind?
9.
Beskryf 'n insident waar jy in die moeilikheid gekom het by die huis
17.
Watse vrees het jy as kind gehad?
4.
Was jy al in 'n ander land, buite Suid-Afrika?
6.
Wat was jou gunsteling speletjie as kind? Verduidelik vir die groep hoe dit werk
2.
As jy een wens kon kry, wat so dit wees?
15.
Vra die persoon aan jou regterkant wat is hulle talente
11.
Wat is 'n klein
ding in die lewe wat jou gelukkig maak?
18.
Vertel die persoon oorkant jou van jou grootste prestasie
3.
Noem die gelukkigste herhinnering saam met jou ouers