This bingo card has a free space and 18 words: 1. Gee 'n kompliment vir die persoon links van jou, 2. As jy een wens kon kry, wat so dit wees?, 3. Noem die gelukkigste herhinnering saam met jou ouers, 4. Was jy al in 'n ander land, buite Suid-Afrika?, 5. Vertel ons van jou eerste soen en met wie dit was, 6. Wat was jou gunsteling speletjie as kind? Verduidelik vir die groep hoe dit werk, 7. Vertel hoe jy verloof geraak het, 8. Vra die persoon regs van jou wat is hulle gunsteling stokperdjie, 9. Beskryf 'n insident waar jy in die moeilikheid gekom het by die huis, 10. Verduidelik vir die persoon oorkant jou hoe jou troukoek gelyk het, 11. Wat is 'n klein ding in die lewe wat jou gelukkig maak?, 12. Raai die persoon aan jou linker en regterkant se ouderdom, 13. Watse kleur was jou hare as kind?, 14. Beskryf die tipe werk wat jy gedoen het., 15. Vra die persoon aan jou regterkant wat is hulle talente, 16. Sing 'n liedjie uit jou kinderdae uit, 17. Watse vrees het jy as kind gehad? and 18. Vertel die persoon oorkant jou van jou grootste prestasie.
Pookies BINGO | Ken Mekaar Bingo | Fisieke + selfkonsep Bingo | Finansies | Bingo Gr. 1 Afrikaans HT
Share this URL with your players:
For more control of your online game, create a clone of this card first.
Learn how to conduct a bingo game.
With players vying for a you'll have to call about __ items before someone wins. There's a __% chance that a lucky player would win after calling __ items.
Tip: If you want your game to last longer (on average), add more unique words/images to it.