Die trui moetvinnig deurdie ou vrougebrei word.Die afrigter salbaie hard deurdie perdgeskop word.Die saad salvinnig deurdie vinkeopgepik word.Die Wallabiesis gister deurdieSpringbokkegewen.Dietydskrif isdeur mygeskeur.Deur wie isal diebiltongopghehang?Die duiwe indie park isdeur dieboemelaargevoer.Daar sal opjou eie benegestaanmoet word.Rugbystewelsmag deur diespan gekiesword.Wiskundeword deurmygeoefen.Die beseerdekameelperd kanmaklik deur dieluiperdplatgetrek word.Die biltongword deurDiannegekou.Die dronkbestuurder isdeur diekonstabelvoorgekeer.Wasgoedword deurma oor diedraadgehang.Diewaterbokkeis deur diecheetahgejaag.Die rugbyword deurpa gekyk.'n Karavaanis verledejaar deur myouersgekoop.Navorsingmoet deur diestudentepubliseerword.Die toetsmoet deurLisa geskryfword.Moeilikheiden geweld isdeur diebendeveroorsaak.'n Nuweliedjie isvinnig deurTaylorgeskryf.Skaaptjopswordvanmiddagdeur die mangebraai.Deur wiemoet dieeerste spanafgerigword?Die zebra isdeur dieleeus in diewildtuingejaag.Deur wieword dieopstelgeskryf?Die pizzaword deurdie mangesny.Die pizzais deur diekelnergebak.Deur wie isdie eksamengistergeskryf?Die supermarkis gister deur'n bendeberoof.Sal die taakdeur diestudentgedoenword?Diewasgoedword deurma gestryk.Elande isdeur dietoeris op diehorisongesien.Kleingeld saldeur die manop die grondlaat val word.NelsonMandelabehoort lankdeur menseonthou te word.Die trui moetvinnig deurdie ou vrougebrei word.Die afrigter salbaie hard deurdie perdgeskop word.Die saad salvinnig deurdie vinkeopgepik word.Die Wallabiesis gister deurdieSpringbokkegewen.Dietydskrif isdeur mygeskeur.Deur wie isal diebiltongopghehang?Die duiwe indie park isdeur dieboemelaargevoer.Daar sal opjou eie benegestaanmoet word.Rugbystewelsmag deur diespan gekiesword.Wiskundeword deurmygeoefen.Die beseerdekameelperd kanmaklik deur dieluiperdplatgetrek word.Die biltongword deurDiannegekou.Die dronkbestuurder isdeur diekonstabelvoorgekeer.Wasgoedword deurma oor diedraadgehang.Diewaterbokkeis deur diecheetahgejaag.Die rugbyword deurpa gekyk.'n Karavaanis verledejaar deur myouersgekoop.Navorsingmoet deur diestudentepubliseerword.Die toetsmoet deurLisa geskryfword.Moeilikheiden geweld isdeur diebendeveroorsaak.'n Nuweliedjie isvinnig deurTaylorgeskryf.Skaaptjopswordvanmiddagdeur die mangebraai.Deur wiemoet dieeerste spanafgerigword?Die zebra isdeur dieleeus in diewildtuingejaag.Deur wieword dieopstelgeskryf?Die pizzaword deurdie mangesny.Die pizzais deur diekelnergebak.Deur wie isdie eksamengistergeskryf?Die supermarkis gister deur'n bendeberoof.Sal die taakdeur diestudentgedoenword?Diewasgoedword deurma gestryk.Elande isdeur dietoeris op diehorisongesien.Kleingeld saldeur die manop die grondlaat val word.NelsonMandelabehoort lankdeur menseonthou te word.

Lydende en Bedrywende vorm - Call List

(Print) Use this randomly generated list as your call list when playing the game. There is no need to say the BINGO column name. Place some kind of mark (like an X, a checkmark, a dot, tally mark, etc) on each cell as you announce it, to keep track. You can also cut out each item, place them in a bag and pull words from the bag.


1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
  1. Die trui moet vinnig deur die ou vrou gebrei word.
  2. Die afrigter sal baie hard deur die perd geskop word.
  3. Die saad sal vinnig deur die vinke opgepik word.
  4. Die Wallabies is gister deur die Springbokke gewen.
  5. Die tydskrif is deur my geskeur.
  6. Deur wie is al die biltong opghehang?
  7. Die duiwe in die park is deur die boemelaar gevoer.
  8. Daar sal op jou eie bene gestaan moet word.
  9. Rugbystewels mag deur die span gekies word.
  10. Wiskunde word deur my geoefen.
  11. Die beseerde kameelperd kan maklik deur die luiperd platgetrek word.
  12. Die biltong word deur Dianne gekou.
  13. Die dronk bestuurder is deur die konstabel voorgekeer.
  14. Wasgoed word deur ma oor die draad gehang.
  15. Die waterbokke is deur die cheetah gejaag.
  16. Die rugby word deur pa gekyk.
  17. 'n Karavaan is verlede jaar deur my ouers gekoop.
  18. Navorsing moet deur die studente publiseer word.
  19. Die toets moet deur Lisa geskryf word.
  20. Moeilikheid en geweld is deur die bende veroorsaak.
  21. 'n Nuwe liedjie is vinnig deur Taylor geskryf.
  22. Skaaptjops word vanmiddag deur die man gebraai.
  23. Deur wie moet die eerste span afgerig word?
  24. Die zebra is deur die leeus in die wildtuin gejaag.
  25. Deur wie word die opstel geskryf?
  26. Die pizza word deur die man gesny.
  27. Die pizza is deur die kelner gebak.
  28. Deur wie is die eksamen gister geskryf?
  29. Die supermark is gister deur 'n bende beroof.
  30. Sal die taak deur die student gedoen word?
  31. Die wasgoed word deur ma gestryk.
  32. Elande is deur die toeris op die horison gesien.
  33. Kleingeld sal deur die man op die grond laat val word.
  34. Nelson Mandela behoort lank deur mense onthou te word.