Lydende en Bedrywende vorm

Lydende en Bedrywende vorm Bingo Card
Preview

This bingo card has a free space and 34 words: Die pizza word deur die man gesny., Die rugby word deur pa gekyk., Die wasgoed word deur ma gestryk., Die biltong word deur Dianne gekou., Die zebra is deur die leeus in die wildtuin gejaag., Die pizza is deur die kelner gebak., 'n Nuwe liedjie is vinnig deur Taylor geskryf., Die waterbokke is deur die cheetah gejaag., Die Wallabies is gister deur die Springbokke gewen., Die toets moet deur Lisa geskryf word., Deur wie is die eksamen gister geskryf?, Die trui moet vinnig deur die ou vrou gebrei word., Die afrigter sal baie hard deur die perd geskop word., 'n Karavaan is verlede jaar deur my ouers gekoop., Deur wie is al die biltong opghehang?, Deur wie moet die eerste span afgerig word?, Deur wie word die opstel geskryf?, Skaaptjops word vanmiddag deur die man gebraai., Die duiwe in die park is deur die boemelaar gevoer., Die saad sal vinnig deur die vinke opgepik word., Moeilikheid en geweld is deur die bende veroorsaak., Die beseerde kameelperd kan maklik deur die luiperd platgetrek word., Nelson Mandela behoort lank deur mense onthou te word., Die supermark is gister deur 'n bende beroof., Wiskunde word deur my geoefen., Elande is deur die toeris op die horison gesien., Kleingeld sal deur die man op die grond laat val word., Wasgoed word deur ma oor die draad gehang., Die dronk bestuurder is deur die konstabel voorgekeer., Sal die taak deur die student gedoen word?, Daar sal op jou eie bene gestaan moet word., Navorsing moet deur die studente publiseer word., Die tydskrif is deur my geskeur. and Rugbystewels mag deur die span gekies word..

More like this:

Betreklike voornaamwoorde | 2023 | Taalhersiening | D'n Hofkletsers | MexicoD'n Hofkletsers

Play Online

Share this URL with your players:

For more control of your online game, create a clone of this card first.

Learn how to conduct a bingo game.

Call List

Probabilities

With players vying for a you'll have to call about __ items before someone wins. There's a __% chance that a lucky player would win after calling __ items.

Tip: If you want your game to last longer (on average), add more unique words/images to it.