Dis joueerste keerby die Hahnfamile-reünieJy hetvakansietyegaan kuier inEbenaeser.Free!Ek het alvrugte in diepastorie seboord gaansteelJy sien uit na'n lekkernaweek metjou mieliesJy sing injouplaaslikekerkkoorJy hetgekamp byPapendorpJy speelgraagMinecraftJy is dieoudste vanal die niggiesop ‘n familie-takJy kenEbenaesersonderelektrisiteit,straatligte enteerpaaie Jou naam isElizabeth of‘n afleidingvan die naamJy het vandie‘melktertjies’gedrink by 'nvorige reünieEen van jououers isgebore inEbenaeserJy isgebore inEbenaeserJy het buite indie veldgespeel en kosgemaak inblikkies opSondagmiddagJy smulaltydlekker aan'n bokkomJy is diejongste vanal die neefsop ‘n familie-takJy hetskoolgegaanby G HSteynJy hetgehelpboontjiesoptrekDis lekkerom 'n Hahnmieliepit teweesJy kanklawerjasspeelJy hetduimgegooiEbenhaesertoe vir dieliefdeJy is een vandie koorledevan dieseniormieliesJou naam isWilliam of ‘nafleiding vandie naamJy is (was)‘nonderwyserJy het al’n koeigemelk Dis joueerste keerby die Hahnfamile-reünieJy hetvakansietyegaan kuier inEbenaeser.Free!Ek het alvrugte in diepastorie seboord gaansteelJy sien uit na'n lekkernaweek metjou mieliesJy sing injouplaaslikekerkkoorJy hetgekamp byPapendorpJy speelgraagMinecraftJy is dieoudste vanal die niggiesop ‘n familie-takJy kenEbenaesersonderelektrisiteit,straatligte enteerpaaie Jou naam isElizabeth of‘n afleidingvan die naamJy het vandie‘melktertjies’gedrink by 'nvorige reünieEen van jououers isgebore inEbenaeserJy isgebore inEbenaeserJy het buite indie veldgespeel en kosgemaak inblikkies opSondagmiddagJy smulaltydlekker aan'n bokkomJy is diejongste vanal die neefsop ‘n familie-takJy hetskoolgegaanby G HSteynJy hetgehelpboontjiesoptrekDis lekkerom 'n Hahnmieliepit teweesJy kanklawerjasspeelJy hetduimgegooiEbenhaesertoe vir dieliefdeJy is een vandie koorledevan dieseniormieliesJou naam isWilliam of ‘nafleiding vandie naamJy is (was)‘nonderwyserJy het al’n koeigemelk

Hahn Bingo - Call List

(Print) Use this randomly generated list as your call list when playing the game. There is no need to say the BINGO column name. Place some kind of mark (like an X, a checkmark, a dot, tally mark, etc) on each cell as you announce it, to keep track. You can also cut out each item, place them in a bag and pull words from the bag.


1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
  1. Dis jou eerste keer by die Hahn famile-reünie
  2. Jy het vakansietye gaan kuier in Ebenaeser.
  3. Free!
  4. Ek het al vrugte in die pastorie se boord gaan steel
  5. Jy sien uit na 'n lekker naweek met jou mielies
  6. Jy sing in jou plaaslike kerkkoor
  7. Jy het gekamp by Papendorp
  8. Jy speel graag Minecraft
  9. Jy is die oudste van al die niggies op ‘n familie-tak
  10. Jy ken Ebenaeser sonder elektrisiteit, straatligte en teerpaaie
  11. Jou naam is Elizabeth of ‘n afleiding van die naam
  12. Jy het van die ‘melktertjies’ gedrink by 'n vorige reünie
  13. Een van jou ouers is gebore in Ebenaeser
  14. Jy is gebore in Ebenaeser
  15. Jy het buite in die veld gespeel en kos gemaak in blikkies op Sondagmiddag
  16. Jy smul altyd lekker aan 'n bokkom
  17. Jy is die jongste van al die neefs op ‘n familie-tak
  18. Jy het skoolgegaan by G H Steyn
  19. Jy het gehelp boontjies optrek
  20. Dis lekker om 'n Hahn mieliepit te wees
  21. Jy kan klawerjas speel
  22. Jy het duimgegooi Ebenhaeser toe vir die liefde
  23. Jy is een van die koorlede van die senior mielies
  24. Jou naam is William of ‘n afleiding van die naam
  25. Jy is (was) ‘n onderwyser
  26. Jy het al ’n koei gemelk