This bingo card has 26 words: Free!, Jy is gebore in Ebenaeser, Ek het al vrugte in die pastorie se boord gaan steel, Jou naam is Elizabeth of ‘n afleiding van die naam, Jou naam is William of ‘n afleiding van die naam, Dis jou eerste keer by die Hahn famile-reünie, Jy is een van die koorlede van die senior mielies, Jy ken Ebenaeser sonder elektrisiteit, straatligte en teerpaaie, Jy het buite in die veld gespeel en kos gemaak in blikkies op Sondagmiddag, Jy sing in jou plaaslike kerkkoor, Jy het van die ‘melktertjies’ gedrink by 'n vorige reünie, Een van jou ouers is gebore in Ebenaeser, Jy is die oudste van al die niggies op ‘n familie-tak, Jy is die jongste van al die neefs op ‘n familie-tak, Jy het gekamp by Papendorp, Jy speel graag Minecraft, Jy kan klawerjas speel, Jy het al ’n koei gemelk, Jy smul altyd lekker aan 'n bokkom, Jy het gehelp boontjies optrek, Jy het duimgegooi Ebenhaeser toe vir die liefde, Jy het vakansietye gaan kuier in Ebenaeser., Jy is (was) ‘n onderwyser, Jy het skoolgegaan by G H Steyn, Jy sien uit na 'n lekker naweek met jou mielies and Dis lekker om 'n Hahn mieliepit te wees.
OMS plankies 2020 | A-Gemeenskap Bingo | Martie Bingo Lingo | Martie Bingo Lingo | Martie Bingo Lingo
Share this URL with your players:
For more control of your online game, create a clone of this card first.
Learn how to conduct a bingo game.
With players vying for a you'll have to call about __ items before someone wins. There's a __% chance that a lucky player would win after calling __ items.
Tip: If you want your game to last longer (on average), add more unique words/images to it.