Jouself meeras eenkeerper dag vandie AS400afgegooi.Meer as eenkeer joulaptop by diehuis vergeet.'n Beleidgemerk as"gelees" sonderom die helebeleid te lees.'n "smokebreak"gevat, maarjy rook nie.'n Epos gestuurmet "Sienassbliefaangeheg"sonder om ietsaan te heg.'n oproepontvang oor'n epos wathulle nou netgestuur het.By die werkgekom enbesef jy hetjou laptopvergeet.Kort elkemaand 'nnuwe pen.Vir iemandgesê "Lekkernaweek" op'nDonderdagHeeltemalontkant gevangas iemand byOVK engels oordie foon praat.Joumiddagete al10:00 geëet,want die dagis te lank.Antwoord diefoon"Goeiemôre",maar dis almiddag.Koffie ofwater op joulesenaaromgestamp.Kwaadgeraak oorIT seMaandeinde-tye.Transaskiesgedoen enbesef jy is indie verkeerdemaatskappy.Free!Jouself meeras eenkeerper dag vandie AS400afgegooi.Meer as eenkeer joulaptop by diehuis vergeet.'n Beleidgemerk as"gelees" sonderom die helebeleid te lees.'n "smokebreak"gevat, maarjy rook nie.'n Epos gestuurmet "Sienassbliefaangeheg"sonder om ietsaan te heg.'n oproepontvang oor'n epos wathulle nou netgestuur het.By die werkgekom enbesef jy hetjou laptopvergeet.Kort elkemaand 'nnuwe pen.Vir iemandgesê "Lekkernaweek" op'nDonderdagHeeltemalontkant gevangas iemand byOVK engels oordie foon praat.Joumiddagete al10:00 geëet,want die dagis te lank.Antwoord diefoon"Goeiemôre",maar dis almiddag.Koffie ofwater op joulesenaaromgestamp.Kwaadgeraak oorIT seMaandeinde-tye.Transaskiesgedoen enbesef jy is indie verkeerdemaatskappy.Free!

Finansies - Call List

(Print) Use this randomly generated list as your call list when playing the game. There is no need to say the BINGO column name. Place some kind of mark (like an X, a checkmark, a dot, tally mark, etc) on each cell as you announce it, to keep track. You can also cut out each item, place them in a bag and pull words from the bag.


1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
  1. Jouself meer as eenkeer per dag van die AS400 afgegooi.
  2. Meer as een keer jou laptop by die huis vergeet.
  3. 'n Beleid gemerk as "gelees" sonder om die hele beleid te lees.
  4. 'n "smoke break" gevat, maar jy rook nie.
  5. 'n Epos gestuur met "Sien assblief aangeheg" sonder om iets aan te heg.
  6. 'n oproep ontvang oor 'n epos wat hulle nou net gestuur het.
  7. By die werk gekom en besef jy het jou laptop vergeet.
  8. Kort elke maand 'n nuwe pen.
  9. Vir iemand gesê "Lekker naweek" op 'n Donderdag
  10. Heeltemal ontkant gevang as iemand by OVK engels oor die foon praat.
  11. Jou middagete al 10:00 geëet, want die dag is te lank.
  12. Antwoord die foon "Goeiemôre", maar dis al middag.
  13. Koffie of water op jou lesenaar omgestamp.
  14. Kwaad geraak oor IT se Maandeinde-tye.
  15. Transaskies gedoen en besef jy is in die verkeerde maatskappy.
  16. Free!