This bingo card has 16 words: Jouself meer as eenkeer per dag van die AS400 afgegooi., By die werk gekom en besef jy het jou laptop vergeet., Transaskies gedoen en besef jy is in die verkeerde maatskappy., Kwaad geraak oor IT se Maandeinde-tye., 'n Epos gestuur met "Sien assblief aangeheg" sonder om iets aan te heg., 'n oproep ontvang oor 'n epos wat hulle nou net gestuur het., 'n "smoke break" gevat, maar jy rook nie., 'n Beleid gemerk as "gelees" sonder om die hele beleid te lees., Vir iemand gesê "Lekker naweek" op 'n Donderdag, Antwoord die foon "Goeiemôre", maar dis al middag., Free!, Kort elke maand 'n nuwe pen., Koffie of water op jou lesenaar omgestamp., Meer as een keer jou laptop by die huis vergeet., Jou middagete al 10:00 geëet, want die dag is te lank. and Heeltemal ontkant gevang as iemand by OVK engels oor die foon praat..
Hahn Bingo | Festive Pharmacy Bingo | A-Gemeenskap Bingo | Fisieke + selfkonsep Bingo | OMS plankies 2020
Share this URL with your players:
For more control of your online game, create a clone of this card first.
Learn how to conduct a bingo game.
With players vying for a you'll have to call about __ items before someone wins. There's a __% chance that a lucky player would win after calling __ items.
Tip: If you want your game to last longer (on average), add more unique words/images to it.